Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Stellenbosch.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Stellenbosch akkommodasie
Bladsy 9 - 282 lekke plekke om te bly
ZebetsView is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Stellenbosch, 'n geskiedkundige dorp in die Wes-Kaap...
Besthouse Stellenbosch is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel vir 2 volwassenes en 3 kinders. Dit is 'n 100m²-ateljee-...
Oude Hoek is 'n lieflike woonstel in die hartjie van Stellenbosch se geskiedkundige middedorp. Die woonstel bied ge...
Sybrand Mankadan Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel. Dis 'n veilige woonstel op ...
De Kluisters is 'n gerieflike woonstel vir 3 gaste stapafstand vanaf Stellenbosch se middedorp. Die woonstel is o...
Rest Collection Deck Studio bied selfsorgverblyf op 'n boetiek-wynplaas in Stellenbosch wat in vonkelwynproduksie s...
Studio 23 - Huis Piron is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel op die eerste verdieping in Stellenbosch, 700 m va...
Akkerhuys is 'n knus selfsorgwoonstel met sy eie ingang en parkeerplek op die eienaar se perseel in Stellenbosch. ...
Magnolia Place is in 'n rustige, gegoede woonbuurt in Stellenbosch geleë. Die verblyf is so 20 minute se stap van d...