Geverifieerde Resensie
Stellenbosch
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stellenbosch bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1024 resensies.
"Stellenbosch was nog altyd my gunsteling-vakansiebestemming en ons was al baie keer daar."
"Stellenbosch is 'n pragtige dorpie met die oulikste winkeltjies en restaurante/koffiewinkels. Die wynplase in die omgewing is onverbeterlik. Die verkeer tydens spitstye is verskriklik (op die N1/N2 en R44) - probeer te alle tye te vermy."
"Stellenbosch is ongelooflik warm in die somermaande. Daar is 'n waaier in die kamer en alhoewel dit effense verligting bring sou 'n lugverkoeler die ervaring volmaak."
"Voel veilig, die uitstekende Spar is 'n groot bate en alles binne stapafstand vanaf die hoofdorp."
"Pragtige area, baie ontspanned en weg van die geraas en gewoel van ander vakansiegangers."
"As a regular local visitor to Stellenbosch, it is a great place to visit from beautiful architecture, great atmosphere along the pavement cafes, good boutique shops and a delightful Botanical Garden. Great restaurants too! "
"Stellenbosch bly een van die lekkerste dorpies om in vakansie te hou. Sal altyd een van ons gunstelinge bly. "