Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Struisbaai akkommodasie
277 lekke plekke om te bly
Zegen aan Zee is 300 m van die strand af. Dit is in die Langezandt Fisherman's Village-landgoed en is 'n lieflike v...
Casa Pescador Beach House, wat 'vissershuisie' beteken, bied selfsorg-verblyf in die Langezandt Fishermen’s Village...
Plottie is 'n ruim vakansiehuis in Struisbaai wat selfsorgverblyf bied wat stapafstand van die skilderagtige hawe, ...
Driftwood is 'n pragtige selfsorgvilla met 'n see-uitsig in die hartjie van Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n wegbre...
Harbour House 25 is ’n luukse dubbelverdieping-selfsorghuis wat na die see front. Dit is oorkant die pad vanaf Stru...
Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam... Lees meer