Geverifieerde Resensie
Struisbaai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Struisbaai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 962 resensies.
"Struisbaai is 'n juweeldorp, nog baie platteland, maar nie te klein nie, 'n heerlike vakansiebestemming."
"A boat chartering service would be ideal, there's one for fishermen only. Imagine a sunset cruise around the Bay. A kid's park near the main beach is needed!"
"Struisbaai is 'n lekker vakansiedorp met lekker eetplekke en lekker strand. Daar is 'n paar mooi en interessante besienswaardighede en ook lekker visvangplekke."
"Struisbaai, L'Agulas en Suiderstrand is van die mooiste dele van die land. Besoek gerus die mees suidelike punt van Afrika en eet vis en skyfies by die hawe. Rus vir die siel."
"Struisbaai and Agulhas are awesome places to visit - we do so regularly. Some good restuarants, great fishing."
"Die plek gee rus aan jou siel en baie om te doen vir mense met kinders! Ons het nog baie om te verken en sal weer en weer kom kuier daar. "
"Everything you need from a small coastal town. Peace and quiet with spectacular views of the ocean. Enjoyed our stay thoroughly."