Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Struisbaai

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Struisbaai bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 962 resensies.

Struisbaai

Sjoe

"Fantastiese dorp en pragtige strand."

Struisbaai

Marine 115

"Pragtige, rustige kusdorpie."

Struisbaai

Agulhas Country Lodge

"Hartsplek en klein juweel van die Kaap."

Struisbaai

12 on Golf

"Pragtige omgewing met baie vriendelike en behulpsame inwoners."

Struisbaai

Azzaria's

"What a beatiful little town and close to L'Agulhas and Arniston. It was great exploring all the areas."

Struisbaai

The Windmill

"Lekker rustig."

Struisbaai

Bodega Fuchs

"Fantasties."

Struisbaai

Rus 'n Bietjie

"55 Knots is 'n fantastiese restaurant en baie vriendelike personeel. "

Struisbaai

Klein Kokanje

"Stuisbaai was beautiful, a bit windy the 1st day but we still enjoyed it. Ate at a few places and the food was nice."

Struisbaai

Agulhas Country Lodge

"Ek kan dink mense hou heerlik vakansie daar enigetyd van die jaar."

Struisbaai

Marine 115

"Beautiful town, a great escape from the hustle and bustle of the city."

Struisbaai

The Gift

"Baie lekker plek en baie om te sien."

Struisbaai

Imberbe

"Beautiful beach, longest on the Southern hemisphere with fairly warm water. The stingrays in the harbour are really something special. The boardwalk stroll from the lighthouse in Cape Agulhas to the southern most tip of Africa is pretty enjoyable!"

Struisbaai

Bodega Fuchs

"Regtig mooi."

Struisbaai

Soms

"Jy moet L'Agulhas toe ry vir die ligtoring en dis maar al wat daar is. So, in die somer is daar 'n see, maar dis maar dit."

Struisbaai

Sjoe

"Struisbaai is 'n veilige, skoon, vriendelike dorp."

Struisbaai

The Gift

"I'm addicted to the place. Beautiful and will definitely go back."

Struisbaai

Palms on Protea

"Baie rustige en veilige plek."

Struisbaai

Spookdraai B&B

"Lekker plek met baie natuurlewe en uitstekende visvangbestemming. Tipiese plattelandse, kusdorp atmosfeer."

Struisbaai

Wafra

"Beautiful place i would like to retire in Struisbaai."

Struisbaai

Stonehouse on Main

"'n Vvakansie maar ook 'n gemeenskap bymekaarkom plek. Werklik 'n bymekaarkom plek by die hawe met sy vissersbootjies."

Struisbaai

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Pragtige vakansiedorp waar jy rustig kan verkeer."

Struisbaai

Whale Watchers

"Wonderlike wegbreekplek!"

Struisbaai

Tides 4

"Great little town, just a pity the fish was not biting!"

Struisbaai

Nirvana

"Ek wou nie huistoe kom nie, ek glo dit sê alles."

Struisbaai

Summer Place B&B

"Skoon en netjies."

Struisbaai

Alkantsee

"Would like to retire there."

Struisbaai

Azzaria's

"Ook wonderlik so digby Agulhas."

Struisbaai

Wyn en Wind

"It's a very special place with everything you need in close proximity and great fishing spots that will take you more than a week to fish them all."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang