Indien jy Suid-Afrika besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suid-Afrika.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suid-Afrika Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Africa accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Suid-Afrika akkommodasie
32800 lekke plekke om te bly
Regency Hotel 2 Self-Catering Apartment
Regency Hotel 2 Self-Catering Apartment is in Ashlea Gardens, Pretoria, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n g...
Vischgat Farm Guest House skuil op 'n skilderagtige plaas langs die Fraserburg B-pad, 30 km vanaf die Karoo-dorpie ...
Tranquility Dome @ Pom' Gratz is 'n unieke ekovriendelike wegbreek wat selfsorgverblyf op 'n skilderagtige plaas na...
Chelsea Close Cottage, gerieflik geleë in die hartjie van Johannesburg, is 'n unieke selfsorg-eenheid. Ongelukkig w...
Hartenbos Landgoed 16 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers en 'n solderkamer op 'n sekurite...
Toekoms Inn
Toekoms Inn is 'n knus selfsorgkothuis op 'n plaas net buite Aliwal-Noord op die N6. Die kothuis is 'n wonderlike o...
Hartenbos Landgoed 80 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 5 slaapkamers. Dit is in 'n 24 uur-sekuriteits...
Die Lazy Daisy-woonstelle is aan die buitewyke van St. Helenabaai geleë, hoog bo-op Patrysbergrif. Hierdie rustige ...