Geverifieerde Resensie
South Peninsula
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Peninsula bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 484 resensies.
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Storyhouse"Kommetjie is 'n wonderlike toeriste bestemming vir enige toeris wat die wonders van die natuur wil beleef. Die mense is baie vriendelik. Water is baie koud en meer bedoel vir mense wat wil surf."
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
Harbour View on Main"Besige toeristedorpie. Lekker atmosfeer met heerlike restaurante."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
The Shenebix"We love this little town. We had some great food and great fellowship there."
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Pinetree Cottage Noordhoek"The locals are very friendly and helpful. The shopping centre is great."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Pragtige dorpie en goed geleë met Simonstad, Kalkbaai en Muizenberg naby om te besoek. "
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Studio Apartment"Het Vishoek baie geniet en sal dit graag weer 'n vakansie bestemming maak!"
Vishoekvallei, Suidelike Skiereiland
Seahorses Sea View Apartment"Vishoek is 'n baie lekker plekkie vir vakansie. Dit is 'n baie vriendelike dorpie. Dis 'n moet om 'n vissie by die mark te gaan koop."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Seascape Guest House"Uitsigte fantasties, veilige stil buurt. Alle geriewe wat jy aan kan dink minder as 'n halfuur op die verste. Wonderlike plek om tuis te gaan."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
The View Sunny Cove"Dorp het 'n plattelandse gevoel en is sentraal geleë met 'n paar roetes om oral uit te kom. Lekker vlak swemstrand vir kinders met baie sitplek naby aan water. Goeie restaurant op die strand."
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Marina Break"Ry na Kalkbaai vir lekker seekos. Besoek ook Cape Point Vineyards vir baie lekker Sauvignon Blanc."
Simonstad, Suidelike Skiereiland
Seagetaway Self-catering Accommodation"'n Pragtige, rustige dorpie op die voorstoep van Kaapstad."
Froggy Farm, Suidelike Skiereiland
Avian Leisure Shearwater"Rustige omgewing met pragtige uitsigte."
Seaforth, Suidelike Skiereiland
Central Hotel Guest House"Een aanrader voor toeristen met een militaire achtergrond."
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Horizon Cottages"Noordhoek is ongelooflik mooi en het daardie klein dorpie gevoel, ten spyte daarvan dat dit slegs'n halfuur se ry van die middestad af is. Die Noordhoek-strand is prentjiemooi. Die restaurante heerlik. Noordhoek is gerieflik geleë vir besoeke aan die wynlande, Kaappunt, Kirstenbosch, Houtbaai en soveel meer. Chapman's Peak is letterlik op Noordhoek se voorstoep. Ek kan nie wag om terug te gaan nie!"
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Villa Zante"Baie sentraal geleë met baie moontlikhede om te doen. Pas net op vir die verkeer oor die groot feesdae - maak eerder van die trein gebruik."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
15 on Penguin Guest House"Uitstekende ligging met prag-uitsig. Baie netjiese plek wat professioneel bestuur word."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Green Guerrilla Quarters"Alles wat jy benodig is daar en dit is vir seker 'n lekker blyplek vir kinders ook."
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Sacred Mountain B&B or Self-Catering"Lovely, would stay in Noordhoek any time! "
Clovelly, Suidelike Skiereiland
Sand Studio"Clovelly self is baie klein met baie min om kinders mee besig te hou."
Seaforth, Suidelike Skiereiland
Magellans Passage Guest House"Do visit the penguins at the nearby Simon's Town! Seaforth is a convenient position for those hoping to visit the Cape Point Nature Reserve."