Geverifieerde Resensie
Southern Suburbs
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southern Suburbs bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 217 resensies.
Constantia, Suidelike Voorstede
Pinoak Cottage"Beautiful, leafy suburb. Peaceful and refreshing. We felt quite safe!"
"We found Athlone very central to all the places we wanted to travel. A very good choice to stay. "
Claremont, Suidelike Voorstede
"Dit was die eerste keer wat ek in Claremont tuisgegaan het. Claremont is baie sentraal wat toegang tot die nodige baie maklik maak."
Bergvliet, Suidelike Voorstede
16 Aloe Cottage"Not really close to any tourist attractions but conveniently close to hospital."
Claremont, Suidelike Voorstede
Catherine's Cottage"Pleasant suburb with easy access to the highway and botanical gardens."
Constantia, Suidelike Voorstede
Alphen Vines"Dit is beslis een van die juwele van ons land. Sal baie graag in die toekoms meer tyd daar wil spandeer."
"Lieflik boomryk en baie sentraal geleë en nie so besig soos die toeriste gebiede nie."
"Newlands is not really a travel destination in itself but its conveniently located for visits to Cape Town."
Plumstead, Suidelike Voorstede
GLee Cottages"Ons sal definitief weer gebruik maak van die verblyf."
Claremont, Suidelike Voorstede
No 3 St George"Sou ek Kaap toe moet verhuis, sal Claremont beslis my eerste keuse wees."
Marina Da Gama, Suidelike Voorstede
Water's Edge Living"'n Stukkie hemel op aarde. Uitstekende waarde vir geld! "
Marina Da Gama, Suidelike Voorstede
Waterways"The Marina is great but the location and approach to the Marina is not very nice."
Constantia, Suidelike Voorstede
Summit Place Guest House"Die "Paris" van Suid Afrika... Uitstekende kos en wyn!"