Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Country House"Ek sal enigeen aanbeveel om daar vakansie te gaan hou."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Tickled Pink Chalet"'n Wonderlike en pragtige plekkie om vakansie te hou. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Mountain View Manor"Ons dink Sandbaai is fantasties, want dit is stil en rustig, maar naby alles wat jy nodig het. Dit is altyd lekker om daar tot rus te kom na 'n lang dag in Hermanus, waar dit altyd 'n geroesemoes is."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus"Die eetplekke maak vroeg toe en dit is duur. Die see is maklik bereikbaar."
Van Dyks Bay, Suidkus Walvisroete
Villa Jondé"Van Dyksbaai moet vir seker 'n toeristebestemming word."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Nell's B&B"Die haaiduik is fasinerend en 'n groot trekpleister. Die weer is baie lekker."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Peaceful Breakaway"Wonderlike restaurante. 365@Pringle en die Lemon & Lime Deli verkoop heerlike eetgoed."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Whale n Shark Accommodation"Kleinbaai groei op 'n mens... jy kan jou hart daar verloor."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Mountain View Manor"Strand miskien nie heeltemal geskik vir swem nie, maar andersins is dit 'n baie aangename plek om vir 'n paar dae oor te bly. Die omgewing is netjies en voel baie veilig."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Seaside Historical Cottage"Kleinmond is 'n tipiese kusdorpie en vir ons (ouer mense) was dit voldoende,maar vir die jonger geslag was dit soms bietjie vervelig. Ek sou dit nie wil verander nie, want dan verander 'n mens die karakter van die dorpie."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Ocean View Blanket"Ons het verlief geraak op die skoonheid, stilte en veiligheid in Bettysbaai."
"Onrus het alle produkte - vars of wat ook al nodig is. Die plaaslike apteek langs OK was besonder vriendelik en behulpsaam en is uitstekend toegerus."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Great White Accommodation"Ek is mal oor Kleinbaai en sy mense, en het die walviskyk-trippie verskriklik geniet!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
The Beach House"At least there must be big shops or restaurants like Wimpy and shops like Shoprite and Pick n Pay."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekker By Die See"Veilig om in die oggend te draf. Die strate was still genoeg vir my tiener om te leer bestuur."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
AmaKhosi Guesthouse"We zijn maar 1 nacht geweest dus is maar onze korte impressie maar zijn voor het strand ongeveer een kwartier tot 20 minuten verder moeten rijden, je kunt vanuit deze locatie de zee wel zien maar er niet op het strand liggen."
"Naby Hermanus, maar effe uit die harwar uit. Goeie bestemming. Onrusstrand is ook op standaard."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
123Vyfer on Whale Trail"De Kelders is 'n baie aangename, stil dorpie met vriendelike mense. Die natuurskoon is pragtig. Daar is ongelukkig nie 'n swem strand wat maklik bereikbaar is nie, maar as jy nie omgee om 'n entjie te ry nie, dan maak dit nie eintlik saak nie. Dit is ook baie sentraal as jy die omgewing wil gaan verken."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Woodenleg Guest House"Heerlik! Doen so voort. Beter aanwysings na strand en seefront benodig."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Woodenleg Guest House"Kleinmond is 'n oulike vakansie-dorp met 'n pragtige natuurgebied en stappaadjies tussen die rotse en fynbos. 'n Besoek aan die hawe-gebied en oulike winkeltjies is ook die moeite werd. Kabeljoes, 'n seekos-restaurant by die hawe, is beslis 'n besoek werd."