Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Great White Accommodation"Kleinbaai is pragtige plek, die naby geleë restaurant (The Great White House) is 'n moet (probeer die Perlemoen!). Behalwe vir die haai- en walvisbootreise is daar nie veel om te doen in Kleinbaai self nie, maar as jy bereid is om te reis is die omliggende omgewing baie mooi."
"Onrus is 'n netjiese dorpie wat almal laat tuis voel. Alles is netjies en stapafstand. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis"Dit is stunning en die gemeenskap is baie vriendelik."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Picollo Bocca Villa"Kleinmond is 'n liewe plekkie, mooi, skoon uitsigte. "
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
De Kraal 2614"Awesome, peaceful, quiet, yet so much to see and do for everyone. The penguin colony, hikes, vegetation (proteas in full bloom). Pristine beaches. There is a wonderful gentleman and his dear wife that make Belgium chocolates. Really genuine chocolate (for the person who truly appreciates the art of chocolate making and savours the real deal.) "
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Uiteindelik"Dt is 'n baie mooi plek en sy mense is baie vriendlik. Sal enigetyd weer terug wil kom en ook ander huise besoek. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Country House"As jy lief is vir die see, is Sandbaai jou eindbestemming. Veral as jy Sandbaai Country House jou tuiste maak!"
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Whale Cove AG01"Ek het verlief geraak op die dorpie. Dis netjies en skoon. Die wandelroete is 'n groot bonus. Die dorp het alles waarvoor jy kan vra."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Rustic Beach Cottage"We like it as we have stayed here often with friends and family in their houses."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cyara"Dit is beslis die moeite werd om die Harold Porter Botaniesetuin te besoek. Die Leopards Kloof wandelpad word beslis aanbeveel vir energieke stappers."
"Pragtige, rustige plek met baie vriendelike mense en pragtige strande."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Holiday House in Kleinmond"Pragtige plek. Hulle sal my definitief gou weer sien."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus"Ons was slegs dames vir die naweek, maar het baie gaan stap sonder om enigsins onveilig te voel."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Panorama Holidays"Dit is beslis 'n rustige plek om na weg te breek uit die gewoel van die stad se gejaagdheid. Niemand is onnodig haastig nie en die tydjie daar is siel's verkwikkend."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Mondche"Dit was 'n eerste besoek. Aangesien ons elke dag gholf gespeel het, het ons nie baie verken in die omgewing. Die dorpie is nie groot nie, maar alles wat jy nodig het is beskikbaar. Genoeg wegneem-ete restaurante, kruideniers winkels. Mooi omgewing."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
411 On Park"Lieflike rustige plek. Vriendelike mense en absolute pragtige strand."