Geverifieerde Resensie
South Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4893 resensies.
"The best holiday destination I have been to so far. Uvongo, Ramsgate and Margate are all so close by. You have a choice of which beach you would like to visit. The beaches are clean."
"Freeland Park is 'n goeie toeristebestemming. Dit is baie naby aan die dorp vir enige iets wat mens sal benodig gedurende die verblyf. Crocworld is om die draai vir 'n heerlike uitstappie. Freeland Park is ook lekker naby aan die strand. Freeland Park is 'n rustige bestemming."
"Rustige dorpie, maar vergeet om by die Waffle House in te gaan binne seisoen."
"Margate nie my gunsteling plek nie, Ramsgate is net 'n klipgooi ver, strand is nie so gepak soos Margate."
"Uvongo het baie verbeter in die afgelope 2 jaar, ek is mal oor die strand wat kindervriendelik is. Skoon en netjies."
"Ideale bestemming vir mense wat verkies om nie omring te wees met massas mense nie. Daar is 'n granny pool by albei strande, wat heerlik is vir jonger kinders. Blouvlagstrand is nie té vol nie, en naaste dorp met winkels is Port Shepstone, net paar km weg. "
"Ek sal net nooit weer oor Nuwejaar Margate toe gaan nie ─ te besig, hoofstrande is 'n no-go."
"The beaches could be a bit clearer. There were young people picking/clearing up the beach in the late afternoon. That was very nice of them. There is a sign saying no dogs allowed on the beach. Yet we saw a number of dogs in the beach. I don't mind that. But please clear up after your dog, we saw dog poo on the beach. The Spar was excellent ─ always had stock. Take away places are good. "
"Ramsgate Beach is baie lekker veral as jy klein kinders het. Hulle het heel lekker in die lagoon gespeel. "
"Die vuilgoed word sommer op die hoek gegooi en die honde en ape verskeur die sakke. Nie baie skoon nie."
"Ons het dit vreeslik geniet en sal altyd weer daarna toe gaan. Mense kan met gerus daar gaan want die strand is skoon, jy swem lekker en nie vol mense nie. "
"Baie lekker strand met tidal pool. Dit is so 80 m se loop van die parkering tot op die strand wat baie baie steil is."