Geverifieerde Resensie
Sunday's River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunday's River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 539 resensies.
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Bluewater Reservations"Mooi omgewing. Vriendelike ontvangs. Sal eendag weer daar oorslaap."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Avoca River Cabins"Sondagsriviervallei het my baie beïndruk en laat mens wonder hoe het dit in die ou jare gelyk."
Cannonville, Sondagsriviervallei
Emerald Cottage"We only had an overnight stay, but being on the N2 close to PE and Grahamstown makes it a lovely place to stay with easy access to Addo and we enjoyed the zipline at Addo Adrenalin as well."
Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei
Addo African Home, Restaurant and Safari"Heerlike ontspanning."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Ivanda Bed en Ontbyt"Bluewater Bay is a very beautiful and a quiet area. The beach is stunning, the perfect place to get away from the hustle and bustle and still be close to town."
Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei
Lenmore Chalets, Restaurant, Deli and Bakery"Sal beslis terugkom hiervoor. Ons gids, Simni, het ons verwagtinge oortref met sy kennis, gemaklikheid. Die Cattle Baron se kos was ook van die boonste rakke. 'n Wonderlike ervaring. "
Boknesstrand, Sondagsriviervallei
Nautilus Cottage"Boknesstrand is voorwaar 'n versteekte diamand. Skoon en rustig. Dit is ongetwyveld die perfekte wegbreek vir die stad-voos vakansieganger."
Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei
River Front Estate"Dit was 'n eerste besoek en die moeite werd."
Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei
Addo African Home, Restaurant and Safari"Baie mooi. Beslis die moeite werd om te besoek."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
7 On Joycelyn"Could do with a restaurant and put on the waters edge. Somewhere to enjoy a sundowner on the waters edge. "
Cannonville, Sondagsriviervallei
The Nightjar"Cannonville was nog altyd een van ons gesin se gunstelinge. Dit is heerlik rustig met fantasties voëllewe. Gerieflik naby aan Addo sowel as PE."
Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei
Addo African Home, Restaurant and Safari"Mooi park. Baie diere gesien. "
Uitenhage, Sondagsriviervallei
Milkwood 53"Was baie kort in Uitenhage, slegs vir troue, maar was 'n positiewe ervaring."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Ivanda Bed en Ontbyt"Dit is 'n rustige en vriendelike omgewing. Die ligging van die area is van so 'n aard dat daar nie hoef rondgery te word nie en maklik kan stap om by enige plek te wees nie. "
Bushmans River, Sondagsriviervallei
69 on Main"Awesome restaurants, BBG brilliant food and service. Sandbar great too. "
Boknesstrand, Sondagsriviervallei
Pantoqi, Boknes"Boknes is 'n baie mooi strand. Lekker om tot by Diaskruis te stap."