Geverifieerde Resensie
Sunnyside
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunnyside bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
"Dis 'n goeie area om te bly as jy vir 'n spesifieke doel in Grahamstad moet wees."
"Grahamstad het pragtig historiese geboue en museums om te besoek."
"Pity the Albany museum was closed on Sunday. Beautiful little town with a rich history."