Geverifieerde Resensie
Suurbraak
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Suurbraak bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 38 resensies.
"Ek het familie en vriende daar. Dit is 'n mooi rustige plek waar jy kan rus en die natuur kan geniet."
"Suurbraak is 'n klein juweel. Ander besoekpunte in die omgewing is maklik bereikbaar, byvoorbeeld Swellendam, Barrydale, Tredouxpas en Grootvadersbosch."
"Suurbraak is een van daai skaars Suid-Afrikaanse dorpies waar jy alleen kan stap na sonsondergang en veilig wees. So lekker! Dit is sowaar 'n versteekte paradys."
"'n Juweel. Moenie verby ry nie. Stop en gesels met die mense, jy sal nie spyt wees nie. "
"Suurbraak is a wonderful little place. Like the old days. You can breath again and re-energize. "