Geverifieerde Resensie
Swakopmund
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swakopmund bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 177 resensies.
"Ongelooflike skoon plek! Vriendelikste mense! Aande laat gaan stap en nooit onveilig gevoel nie, want oral was daar sekuriteitsmense. As ek kon, het ek dit 6 sterre gegee as 'n toeristebestemming."
"Vir die ouens wat hou van braai, bring maar jou eie hout en skaaprib, die is so 45-50% duurder as die binneland."
"Very friendly people, lots of activities to do, lots of restaurants with different cuisines. One will definitely enjoy it if you are a fan of good food."
"Ons het gereis na Swakopmund vir ń skool reünie. Alles was naby, gerieflik, kon stap na die winkels en strand toe."
"Beautiful cool weather. We loved it after a long drive from the very hot weather in Windhoek. Laid-back little coastal town, perfect for winding down."
"Sal weer wil teruggaan soontoe. Nog baie om te sien en te doen. Pragtige en veilige plek."
"Heerlike, skoon, goedversorgde staproete langs die see 'n groot bonus. Kon veilig alleen gaan stap."
"Wat 'n lieflike plek! Een dag is net heeltemaal te kort. 'n Mens het minstens 'n week nodig! Ons het heerlik gebly!"
"Wonderlike weer gehad. Geniet die stappaadjies langs die strand. Heerlike bier."
"Wonderlike vakansiedorp. Sal weer en weer gaan. Mense is vriendelik en gesels lekker. Almal gee goeie diens. Ons was nou al 3 keer daar en gaan beslis weer gaan."