Geverifieerde Resensie
Swartruggens
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swartruggens bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 15 resensies.
"Die kruidenierswinkel se voorraad is maar min en nie 'n groot verskeidenheid nie, bv. geen slaai bestanddele nie. Ons moes Rustenburg toe ry vir inkopies."
"The town itself can definitely work on road maintenance and a proper shop or two."
"Heerlike pizzas by The Grove geëet. Dink dit is 'n goeie oorblyplek as jy die Bosmanfees by Groot Marico wil besoek!"
"Die dorpie self bied nie baie nie, maar die omgewing bied soveel. Met Pilansberg en Sun City net om die draai is dit die moeite werd."
"Gereis vanaf Swartruggens na Sun City en Pilanesberg en weer terug elke dag. Netjiese pad en mooi omgewing."