Geverifieerde Resensie
Table View
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Table View bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 205 resensies.
"It is an ideal location to explore Cape Town and the surrounding towns such as Muizenberg, Simonstown, Cape Point, Groot Constantia, Kirtstenbosch, Table Mountain, etc. "
"Pragtige plek met die mooiste uitsig op Tafelberg. Sal verseker weer in die area bly."
"Dit was asemrowend mooi! Sal definitief in die toekoms bietjie langer daar wil oorbly!"
"Awesome place, stunning beach, great shops, nightlife and convenient public transport. Great place. New Year's Eve on the beach was epic!"
"Table View is sentraal geleë en bied baie vakansiehuise, gastehuise, asook vakansiewoonselle. Dit is 'n baie rustige vakansieplek. "
"Die eetplekke is baie naby en die versoeking om almal te besoek was groot! Ons het orals heen gestap en van die lekkerste plekke ontdek."
"Baie mooi plek. Skoon en netjies. Lekker eetplekkies. Gerieflik naby middestad asook ander pragtige strande soos Blouberg En Melkbos."
"Bloubergstrand en Table View is vir jare al my gunsteling plek om te besoek. Geen mooier uitsig in die hele wêreld nie."
"Ons geniet dit altyd daar. Pragtige uitsig oor die berg en see. Kaapstad bly baie mooi."