Geverifieerde Resensie
Thesen Island
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Thesen Island bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.9 uit 5 gekry volgens 48 resensies.
"Pragtige eiland reg op ons voorstoep! Uitstekende restaurante, spa en bootvaarte alles byderhand, gaan maak beslis 'n draai daar! Nooit geweet daar is 19 eilande nie, wat almal met brûe verbind is."
"Dis 'n wonderlike bestemming mens kan die natuur en jou omgewing geniet en jy voel die heeltyd veilig."
"If safety is your main concern then this is ideal. A lot of activities in the estate as well yoga, private beach, play park for kids, mini golf with a view and more. Was perfect for us with our 21 month old."
"Kan defnitief Thesen Islands aanbeveel. Baie mooi en netjies. Stil en rustig. Restaurante en winkels binne loop afstand in Thesen Island Harbour Town. Sal enige tyd weer daar wil bly."
"Uitstekend geleë in Knysna. Baie mooi, skoon en netjies. Rustig op die water met die getye wat in- en uitgaan."
"Dit is 'n klein stukkie paradys met gerieflike verblyf en loopafstand van topklas restaurante."
"Thesen Island is perfek as jy net wil afpak en rus. Jy hoef nêrens heen te ry en kan loop na die restaurante en winkels."