Geverifieerde Resensie
Trafalgar
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Trafalgar bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 34 resensies.
"Trafalgar is vir my 'n baie spesiale plek, dit is super stil, met 'n lekker privaat strand. Ek hoop dit bly so en word nie 'n te groot toeriste aantrekking nie (tong in die kies). "
"Dis 'n pragtige plekkie met wonderlike natuurskoon en baie potensiaal! Tog jammer dat sekere dele erg verwaarloos is. Glo dit kan herstel word sonder om té gekommersialiseer te word, want die rustigheid en ongereptheid in sekere dele is juis die aantrekkingskrag."