- Brenton-on-Sea(73)
- De Vlugt(4)
- Heidelberg(14)
- Heroldsbaai(82)
- Hoekwil(25)
- Joubertina(14)
- Kareedouw(5)
- Keurboomstrand(101)
- Knysna(577)
- Krakeelriver(3)
- Matjiesrivier(6)
- Mosselbaai(797)
- Nautilus Baai(1)
- Oudtshoorn(151)
- Plettenbergbaai(480)
- Riversdal(31)
- Sedgefield(147)
- Stilbaai(204)
- Uniondale(12)
- Vermaaklikheid(10)
- Victoriabaai(25)
- Vleesbaai(15)
- Wildernis(219)
- Witsand(112)
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tuinroete.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Tuinroete akkommodasie
4119 lekke plekke om te bly
Sterretjie is 'n selfsorg-vakansiehuis waarin rook verbode is in Mosselbaai - 'n klein hawedorp op die welbekende T...
180degrees @ Outeniqua is 'n lieflike vakansiehuis in Groot-Brakrivier, 'n kusdorp naby Mosselbaai. Die streek is b...
Uitkyk House is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n rustige plaas in die Waterkop-area aan die buitewyke van Prins Alb...
Greeff Cottage beskik oor 2 selfsorgkothuise op 'n volstruisplaas. Dit is net 8 km van Oudtshoorn af en die uitsig ...
“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hier is... Lees meer