Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Baie rustige plek ek sal aanhou daar gaan, ek wens ek kon langer daar vakansie hou. Gaan weer Desember."
"Plettenberg Bay is great lots of good stuff to do there. Can recommend seafood at Mobys and the Robberg Marine Nature Reserve."
"Sedgefield Mark en olifantepote pannekoeke by die Spar is iets vir die "bucket list". Stap na Leeukop/Gericke's punt was ongelooflik tydens laagwater."
Great Brak River, Garden Route
Wolwedans Guest Manor"Grootbrakrivier is 'n pragtige omgewing met verskeie besienswaardighede en aktiwiteite."
"Wildernis is 'n pragtige plek. Wildernis is lekker sentraal en daar is 'n goeie balans tussen woelig en rustig. Daar is genoeg restaurante en die Spar voorsien in alles wat jy kan benodig. Die strand is pragtig en skoon. Die see is lekker warm."
"Beautiful beaches, peaceful with access to all necessary amenities. Knysna, Buffelsbaai and Wilderness in close proximity."
"Preekstoel is 'n moet. So rustig soos kan kom. Ons was so 5pm see toe en daar was net 2 ander besoekers. Ghians Grill is 'n moet, ons was ook by Kasselshoop Cheese, dis 'n lekker ervaring."
"Mosselbaai is 'n lekker avontuurlustige plek. Ons het baie aktiwiteite die naweek met inboek gehad om te doen. Sal sê onse naweek was bietjies kort vir alles wat ons beplan het. Baie dankie, ons het dit baie geniet ."
"Ek sal eerder na Sedgefield, Knysna, Hartenbos of Mosselbaai gaan. Buffelsbaai se strand vir swem is baie lekkerder omdat daar nie oral bloublasies is nie en Sedgefield se strand en rivieroewer is pragtig vir stap."
Great Brak River, Garden Route
Knus-Seewoonstel"Mooi omgewing - lekker langs die kus gestap. Goeie restaurante."
"Mosselbaai is just the place to be. Dis skoon en die strande is skoon en mooi."