Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Besig, maar uitstekende en vriendelike diens by elke besigheid en restaurant. Baie om te doen en geniet."
"Besonderse vakansiebestemming. Netjies, pragtige natuurskoon, vriendelike mense, en baie om te sien en te beleef."
"Lots to do in George, I was travelling with a 4 year old and there were lots of activities to keep her entertained. George is a beautiful scenic place. It's clean and safe. Excellent roads. I like that you extend your stay and can travel to other nearby places like Oudtshoorn, Knysna and Wilderness, its quite central. If you like the outdoors and being in nature, this is a dream place."
"Pragtige dorp met baie geskiedenis. Baie sentraal geleë. Sal definitief weer daarnatoe terugkeer."
"Baie besig oor Desember, veral Hartenbos en baie duur. Buiten dit, is dit mooi skoon, netjies en strate is nie vol gate nie, vullis word altyd opgeruim, strande skoon, openbare badkames altyd skoon en netjies. Mense is baie vriendelik en gemanierd."
"There's no Halaal eateries. We had to drive to George every day to get something to eat."
"Baie lekker plek om vakansie te hou, selfs al is die weer nie goed nie, is daar steeds baie te doen. Daar is altyd 'n heerlike vakansie-atmosfeer en die dorp self is pragtig met honderde besienswaardighedes en meer as genoeg dinge om die kinders mee besig te hou. Ons het veilig gevoel en almal is baie vriendelik."
"Mooiste, vriendelikste en skoonste dorp in Suid-Afrika. Hulle kan baie trots wees op die dorp. Wel gedaan."
"Baie rustig en sentraal geleë om strande en ander aktiwiteite te besoek. George se strate is skoon en relatief veilig as jy van stap hou."
"Ek was in 1998 op my wittebrood laas daar, en wow het Knysna uitgebrei. Ek love Knysna."