Geverifieerde Resensie
Tygervalley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tygervalley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
"Is sentraal, maar meer in 'n besigheids-area. Nie geleë vir iemand wat heeldag op die strand wil deurbring nie. Vir besigheidsmense is dit ideaal. Daar is baie groot besighede se hoofkantore onder andere Sanlam. Vir mense wat wynroetes en ander besienswaardighede wil besoek, is dit baie sentraal. "
"Sal enige persoon aanraai om daar te bly, uitstekende diens en baie netjiese woonstelle. "