Geverifieerde Resensie
Ugie
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ugie bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
"Ons het al Ugie besoek en gaan beslis weer, wil soveel meer weet van die ryke geskiedenis. Die Oos-Kaap, veral hierdie deel, het 'n spesiale bekoring."
"The town itself has been allowed to deteriorate quite badly, but apparently the surrounding countryside is still worth seeing. Will definitely visit again."
"Met die verbeterings aan die pad van Queenstown - deur Lady Frere en Elliot en dan deur na Matatiele - neem hierdie reis jou deur van die mooiste dele van ons land en met 'n ongelooflike berglandskap. "