Geverifieerde Resensie
Uis
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Uis bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.3 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
"Besoek Brandberg en White lady lodge. Dit is die moeite werd om daarheen te ry."
"Die verblyf was aangenaam. Fasiliteite was goed. Daar is `n winkeltjie en tipe slaghuis waar mens die nodige kon aankoop."
"Uis het nie veel om toeriste te bied behalwe die Brandberg. Beplan jou reis om egter vroeg in die oggende die berg te gaan stap. "