Verified Reviews
Umhlanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Umhlanga
Rated 4.7 out of 5 based on 384 reviews.
"Dit is vir seker ’n toeristebestemming. Alles wat mens nodig het is daar. Skoon plaveisel om op te draf in die oggende, verskeie resturante net ’n paar minute se stap op die strand weg."
"Umhlanga as a holiday destination was great, so was the resort Breakers (outside our room)."
"Breakers se swembad sluit 6 uur, asook die restaurant. Skoonmaak na daaglikse aktiwiteite is nie vir hul van toepassing nie en die ape eet die gemors van die gaste op."
"Verseker vir my een van die mooiste strande en baie skoon en netjies. Was lekker om daar te gaan rus!"
"Umhlanga is pragtig, die promenade maak dit die moeite werd ten opsigte van Covid en lockdown-reëls"
"Umhlanga is a beautiful place to visit - which I have been doing since I was a teenager. I do think that building high apartment buildings and more shops and restaurants is spoiling the magic it used to have."
"Baie sentraal met alles wat nodig is. Genoeg vermaak in en om Unhlanga. Ons het die Sharks Board besoek en dit was ook baie interessant. Ons gunsteling vakansieplek!"
"Umhlanga will diffently be our first choice for a coastal holiday, especially for the children as they had the opportunity to run around freely. The beaches are impressive, clean and safe. Loved the walkway along the beach."
"Umhlanga is n plek vir mense wat van besig hou. Dis 'n baie populêre sosiale omgewing met al die restaurante en strande."
"Baie ontwikkeling laat dit voel soos Dubai. Dis nie meer 'n rustige see-vakansieplek nie, eerder 'n bestemming vir diegene wat hou van helder ligte en baie beweging."
"Umhlanga is en was nog altyd 'n vyf ster-vakansiebestemming. Parkering is egter 'n groot probleem, maar dit was 'n baie aangename vakansie."