Verified Reviews
Umkomaas
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Umkomaas
Rated 3.9 out of 5 based on 24 reviews.
"Kleindorpie. Weg van die gejaag van die stede. Lekker plek om weg te breek en bietjie gedagtes skoon te kry. Het als wat mens kan verwag en hoef nie ver te ry om die nodige te kry nie."
"I grew up in Umkomaas, so was able to walk to the beach we surfed at and explore the town once again after almost 30 years, brought back fond memories. Umkomaas is well maintained and surprisingly (in today's climate), the infrastructure is in good condition. Well done to the municipality. We'll definitely be back."
"Ons het nie veel in Umkomaas verken nie, aangesien dit vreeslik gereën het. Dit was egter die enigste plek waar ons geredelik slaapplek kon kry, toe ons ander vakansieplanne weens Covid deur die mat geval het."
"Umkomaas het 'n rustige omgewing en atmosfeer, beslis 'n plek om af te skakel en te rus na 'n besige jaar."
"Dis jammer om te sien hoe die omliggende area agteruitgegaan het. Maar daar is steeds fantastiese strande om na te gaan. Scottburgh as jy hou van meer mense en sosiaal wees en Rock Bay bly 'n persoonlike gunsteling."
"If you like remote beaches like I do this is the perfect place. Just enough to do in the means by restaurants and little shops. Mostly enjoyed Waves for great seafood, best view in non pretentious atmosphere."