Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Upington.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Upington akkommodasie
90 lekke plekke om te bly
Bezalel Wine & Brandy Estate is 'n bekoorlike oornagplek in die Groen Kalahari-streek op die N14-hoofweg tussen Upi...
Bezalel Country House is op die N14 tussen Upington en Keimoes en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesinsnaweek o...
Rhodes Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas buite Keimoes, Noord-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale wegbreekpl...
Warm Kalahari Lodge is op 'n kleinhoewe op die N10, 60 km buite Upington. Verblyf is beskikbaar in 2 chalets met ...
Upington is verseker een van die "hotste" plekke in die Noord-Kaap. Dit is gelee op die oewers van die magtige Oranjerivier (een van Suid-Afrika se langste riviere) en is gestig in die jare 1800's toe dit 'n sendingstasie was, vanwaar dit ontwikkel het en in 1884 as 'n dorp erken is. Na sy ontwikkeling... Lees meer