Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Upington.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Upington akkommodasie
94 lekke plekke om te bly
Kalahari Water Holiday Campsites is die ideale oornagplek in Keimoes. Die plaas is op die oewer van die Oranjerivie...
Kalahari Water Holiday Farm is die ideale oornagplek in Keimoes. Die plaas is op die oewer van die Oranjerivier en ...
Ou Skool Gastehuis was oorspronklik 'n ou skool in die vroeë 70's. Die gastehuis, konferensie- en funksiegeriewe, k...
Kokerboom Lodge is aan die oewer van die Oranjerivier, en gerieflik naby aan Keimoes en Upington, geleë. Die lodge ...
Uitspan Guestfarm is in Grootdrink in die Kheis Munisipaliteit in die Noord-Kaap geleë. Die dorp staan bekend as di...
Kalahari Guesthouse & Farmstall is net 50 km van Upington af in die hartjie van die Kalahari. Verblyf word gebied ...
Elim Guest House word omring deur welige groen wingerde en skuil in die Oranjeriviervallei wat op die randjie van K...
Dag-sê Cottage is 'n knus selfsorgplaaskothuis wat op 'n plaas tussen Keimoes en Kakamas geleë is. Dit is 'n wonder...
Upington is verseker een van die "hotste" plekke in die Noord-Kaap. Dit is gelee op die oewers van die magtige Oranjerivier (een van Suid-Afrika se langste riviere) en is gestig in die jare 1800's toe dit 'n sendingstasie was, vanwaar dit ontwikkel het en in 1884 as 'n dorp erken is. Na sy ontwikkeling... Lees meer