Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Upington.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Upington akkommodasie
94 lekke plekke om te bly
28°South Self-catering Unit
28°South Self-catering Unit is op 'n kleinhoewe in Schroder, sowat 5 km van Kakamas af geleë. Die eenheid is privaa...
Belvedere Gastehuis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net oornag. D...
Pecan View is naby die Oranjerivier in Groblershoop geleë. Hierdie smaakvol gemeubileerde eenheid spog met 'n pragt...
Jamais le même bied verblyf in 2 aparte eenhede op 'n plaas, net 10 km vanaf Kakamas. Verblyf word in 2 eenhede ge...
Upington is verseker een van die "hotste" plekke in die Noord-Kaap. Dit is gelee op die oewers van die magtige Oranjerivier (een van Suid-Afrika se langste riviere) en is gestig in die jare 1800's toe dit 'n sendingstasie was, vanwaar dit ontwikkel het en in 1884 as 'n dorp erken is. Na sy ontwikkeling... Lees meer