Geverifieerde Resensie
Utrecht
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Utrecht bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 22 resensies.
"The town is not really a destination but certainly the surrounding areas are beautiful and well-worth the drive to get there."
"Utrecht, is 'n klein dorpie, so ongeveer 20 km met 'n grondpad van Luidperdskloof af. Ons het Utrecht toe gery vir brandstof. Luiperdkloof is enige natuurliefhebber en fotograaf se droom. Van Wakkerstroom tot by Utrecht is daar pragtige uitsigte. Ek het baie foto's geneem."
"Utrecht does not have much to offer unless you are interested in nature and the neighbouring game reserves. Utrecht does not have any restaurants. The town itself is very quiet and safe for walking."
"My grandparents' home so Utrecht will always hold a special place in my heart."
"I would not consider Utrecht as a final travel destination (unless you are into walking and need some peace and quiet) but serves excellently as a stop over en route to other destinations in Kwazulu-Natal and/or South Africa."
"Ons het Utrecht vreeslik geniet. Al die besienswaardighede besoek en pragtige omgewing."
"Utrecht was vir ons as gesin 'n groot, aangename verrassing. Dit was baie lekker om al die besienswaardighede te kon besoek asook die mooi natuurskoon."