Geverifieerde Resensie
Valley Of 1000 Hills
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of 1000 Hills bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 175 resensies.
Botha's Hill, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Lindisfarne B&B"Beslis 'n voorkeur en uitsoek bestemming; daar is genoeg interessanthede om mens besig te hou, daar is ook genoeg vir die kinders om te geniet."
New Germany, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Clermont Lodge"The place was guest-friendly and secured enough for the entire stay. Staff was also friendly."
Shongweni, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
The Treehouse River Lodge"Beautiful area with lots to do like PheZulu Safari Park, craft breweries, Valley of a 1000 Hills route and much more. It's location makes it an ideal place to stay for some piece and quiet but still be close enough to the main shopping centres like Pavilion and Gateway that you don't feel isolated and cut off. The Shongweni Farmers Market is a must visit every Saturday form 06:30 and is a great place for dog lovers as you can take your furry baby with as long as they stay on a leash."
Kloof, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Madadeni Duck Units"It's a very good and distant place under the mountains."
Waterfall, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Africa Whispers Country House"Baie goeie alternatief vir kus-verblyf. Bekostigbaar en bied 'n baie aangename klimaat."
Pinetown, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Myrtle's Lodge"Was there for business. Have not seen very much of the town."
Kloof, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
The Old Stone House"Baie rustige omgewing waar die besigheidsreisiger na 'n lang dag kan ontspan. Die Kloof is ook nie ver van die besige areas af nie."
Hillcrest Park, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Fawncastle Estate"Dis 'n pragtige area en ons het baie tuis gevoel daar."
Kloof, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Madadeni Duck Units"Baie mooi, boomryke area en rustig en genoeg winkelsentrums in area."
Botha's Hill, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Phezulu Safari Park"Lots of lovely little restaurants with delicious food!"
Botha's Hill, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Rose Cottage"Botha's Hill is 'n goeie area waar alles naby geleë is. Goeie restaurante en jy het nie nodig om ver te ry om noodsaaklikhede te bekom nie."
Shongweni, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Ollivanders Estate"Ons het nie regtig kans gehad om te toer nie, want ons moes meeste van ons tyd by Hillcrest Hospitaal spandeer. Dis 'n mooi omgewing, maar daar is 'n swaar reuk as jy naby die vullishoop verbyry. Gelukkig is die verblyf ver van die vullishoop af."
Gillitts, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Aloe Ridge B&B"Did not find any extra activities in the area."
Kloof, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Judges Walk B&B"A very tranquil place for unwinding, loved it."
Kloof, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Judges Walk B&B"The climate is very pleasant and Kloof could serve as a central point whereby one can travel to all the attractions in Durban."
Kloof, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Park Lane B&B"Kloof self is 'n baie mooi gedeelte van Durban met goeie restaurante en naby genoeg aan Durban middestad."
Botha's Hill, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Phezulu Safari Park"Botha's Hill is a good travel destination if you like an out of the buzz venue."
Botha's Hill, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Lindisfarne B&B"Botha's Hill is 'n plek waar mens wegkom van die stad se lawaai. Mooi uitsig oor die vallei van 1000 heuwels."
Botha's Hill, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Anvil Stud Cottages"Never realized how beautiful this place is. I would love to bring my kids next time. "