Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Van Dyks Bay
4.3/5
volgens 8 resensies

Lees regte resensies van Van Dyks Bay van 8 geverifieerde gaste.

Indien jy Van Dyks Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Van Dyks Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Dyks Bay Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Dyks Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Dyks Bay akkommodasie

27 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Van Dyks Bay
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 6)

Buck Cabin

Selfsorg in Fisherhaven, FisherhavenWes-Kaap
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 6)

Dié houthuisie is in die hartjie van die woud in Meerenbosch naby die strandmeer word deur bome en tjirpende voëls ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 495
per nag (plek vir 6)

Log Cabin is 'n dubbelverdieping-houthuis in 'n natuuroord net 10 km buite Hermanus. Hierdie selfsorg-huis is teena...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Little Piece of Heaven is ’n pragtige dubbelverdieping selfsorg-houthuis in ’n omheinde natuurreservaat met ’n prag...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)

The Rainbow House

Selfsorg in Fisherhaven, FisherhavenWes-Kaap
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

The Rainbow House is ’n dubbelverdieping-selfsorghouthuis tussen bome in die veilige Meerenbosch-landgoed, naby die...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Kinderspeelarea
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Seas the Sun is 'n pragtige selfsorg-strandhuis met 2 slaapkamers en 2 badkamers net 15 minute buite Hermanus. Dis ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Kaalvoetkind is 'n selfsorg-houthuisie op die veilige Meerenbosch Estate tussen Fisherhaven en Hermanus. Meerenbosc...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

28 Duiker is in die Middelvlei-vakansieoord geleë waar jy die Overberg kan verken. Dit is ook net 20 km van Hermanu...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 7)

Seaway Sunsets is 'n ruim selfsorghuis in Fishershaven op die oewer van die Botrivier-strandmeer. Dit bied 'n uitsi...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 7)

Vanaf R6 000
R 6 000 R 5 100
per nag (plek vir 8)

CShine

Selfsorg in Fisherhaven, FisherhavenWes-Kaap
Vanaf R6 000
R 6 000 R 5 100
per nag (plek vir 8)

CShine is 'n smaakvolle dubbelverdieping-vakansiehuis met 'n asemrowende uitsig in Fisherhaven, Hermanus. Dit is id...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf R6 000
R 6 000 R 5 100
per nag (plek vir 8)

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 4)

Aurora's Rest is in die Middlevlei Natuurreservaat geleë en is 'n knus en smaakvol versierde dupleks-houthuis op di...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 4)
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang