Indien jy Van Dyks Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Van Dyks Bay.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Dyks Bay Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Dyks Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Van Dyks Bay akkommodasie
28 lekke plekke om te bly
Seeperdjie is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Pringlebaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n ge...
Ocean View is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis vir 8 gaste in Pringlebaai, net 300 m van die strand af. Die huis bi...
Salt Life is 'n selfsorghuis in Pringlebaai, net 400 m van die strand af. Dié huis spog met 'n houtvuurwarmbad. Di...
Turtle Creek is 'n privaat selfsorgstrandhuis wat deur die ongerepte natuur in Pringlebaai omring word en dit is id...
Fynbossie is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Pringlebaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kus...
Sand Banks bied gerieflike verblyf aan 'n groot groep van 12 gaste in 'n selfsorghuis op Pringlebaai se strandfront...
Sand Sleepers is ’n ruim dubbelverdiepinghuis wat slaapplek aan 8 gaste bied in Pringlebaai. Die huis bied maklike ...