Geverifieerde Resensie
Van Reenens Pass
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Van Reenens Pass bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 109 resensies.
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Hoofweg is bietjie besig, maar tog naby vir oornagslapie."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Trokke se geraas snags en oorvloed van trokke op die pad laat 'n mens uiters onveilig voel."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Wyford Farm"We have stayed at Pyramids and Green Lantern previously, and on both occasions we were very satisfied."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Wyford Farm"It was amazing to drive through the little town, to see the little church that we always pass by."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Mooi natuur om te geniet, gewoonlik ry mens net deur, maar dit is die moeite werd om tyd daar te vertoef."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Wyford Farm"Fantasties as jy van die rustigheid van die natuur hou. Geen beter plek. Met asemrowende natuurskoon."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Baie mooi omgewing en goed geleë vir oorslaap van Gauteng na KZN en terug."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Goeie oornagplek vir reise tussen verre noorde en Suidkus."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
"Die verkeer snags sal 'n groot oorweging in my toekomstige bespreking van plekke langs die Van Reenen pas wees."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Van Reenenspas is myns insiens een van die mooiste dele in ons land en 'n besoek werd. Gelukkig is die spoedbeperking in die pas 80 kilometer per uur wat mens genoeg tyd gee om die asemrowende omgewing te waardeer. "