Indien jy Velddrif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Velddrif.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Velddrif Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Velddrif accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Velddrif akkommodasie
Bladsy 3 - 97 lekke plekke om te bly
Velddrif Riverside Guesthouse is 'n lieflike gastehuis langs die Bergriviermonding in Velddrif wat dit die ideale b...
Riverhouse-Velddrif is in Port Owen waar gaste die beste uitsigte, rustigheid en 'n ontspanne vakansie-atmosfeer ka...
The Sunset Villas bied selfsorg-seekantverblyf in Laaiplek aan die Kaapse Weskus. Laaiplek kan amper nie van Velddr...
Flamant Self-Catering is 'n lieflike vakansiewoonstel in Waterkantstraat in 'n area bekend as Bokkomlaan in die kus...
Shanty's Rest bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in 'n veiligheidskompleks op Admiral Island Port Owen....
Seeswael Strand is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel in 'n rustige sekuriteitskompleks aan die Weskus, tussen Vel...
Ons almal het nou en dan nodig om uit die stad te vlug en van die daaglikse stres te ontsnap. Le Marina is die idea...
Marina point 25 is 'n eksklusiewe eiendom met sy eie jetty in Port Owen se marina. Dit is net 'n paar minute se ry ...
West Coast Harbour Views is 'n kalm en stylvolle selfsorg-vakansiewoonstel met 'n asemrowende uitsig oor die seilja...
Weskusverblyf is ’n selfsorgeenheid in Port Owen, in Velddrif geleë en ideaal naby restaurante en ’n supermark. D...