Geverifieerde Resensie
Vioolsdrift
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vioolsdrift bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
"Van die teerpad af is die paaie maar baie grof. Ideaal vir 'n oornagplek op pad na Namibia of as verblyfplek vir "river rafting"."