Geverifieerde Resensie
Vleesbaai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vleesbaai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 55 resensies.
"Vleesbaai is 'n veilige, eksklusiewe kusdorpie wat soveel opsies bied, vir oud en jonk."
"Die winkel in Vleesbaai het alles wat 'n mens nodig het, en as hul nie het nie, is Mosselbaai darem net so dertig kilometer ver. "
"Heerlike groot strand en pragtige omgewing met al die rustigheid wat jy mag nodig kry."
"Baie rustig en ontspanned, maar geen winkels, behalwe 'n kafee is beskikbaar. As mens iets wil eet of doen moet mens in gaan na Mosselbaai."
"Vleesbaai is pragtig, met lieflike, veilige swem strand. Nie te ver van die besige Mosselbaai."
"Ons het in Boggomsbaai gebly, het tot by Vleesbaai gery, maar dit het dan vir my soos 'n geslote privaat ontwikkeling gelyk."