Geverifieerde Resensie
Vogelstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vogelstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
"Jy nodig vervoer om rond te reis. Winkelsentrum kan bereik word deur 20-30 minute stap. Daar is baie taxi’s, maar hulle is nie baie eerlik nie."
"Vogelstrand is lekker sentraal en die see gedeelte het pragtige spoelklippe aan die een kant en seesand aan die ander kant. Pragtige strand al is die water te koud om regtig te wil swem."