- Bethlehem(56)
- Bethulie(17)
- Boshof(2)
- Bothaville(12)
- Brandfort(1)
- Bultfontein(1)
- Clarens(237)
- Clocolan(4)
- Deneysville(15)
- Edenburg(1)
- Fauresmith(3)
- Ficksburg(13)
- Fouriesburg(27)
- Frankfort(13)
- Harrismith(39)
- Heilbron(6)
- Hennenman(5)
- Hertzogville(1)
- Hoopstad(3)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Kestell(5)
- Kroonstad(49)
- Ladybrand(12)
- Memel(3)
- Odendaalsrus(3)
- Oranjeville(8)
- Parys(118)
- Paul Roux(4)
- Petrus Steyn(1)
- Petrusburg(1)
- Philippolis(9)
- Phuthaditjhaba(3)
- Reddersburg(1)
- Reitz(9)
- Rosendal(28)
- Rouxville(4)
- Sasolburg(18)
- Senekal(6)
- Smithfield(14)
- Springfontein(1)
- Theunissen(4)
- Trompsburg(6)
- Tweeling(1)
- Tweespruit(1)
- Ventersburg(14)
- Viljoenskroon(4)
- Villiers(4)
- Virginia(3)
- Vrede(9)
- Warden(8)
- Wepener(1)
- Winburg(3)
- Zastron(14)
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vrystaat akkommodasie
1531 lekke plekke om te bly
Breakaway Trails is in die bekoorlike plaasdorpie Rouxville, en is die ideale wegbreekplek vir familie of vriende. ...
Safe Haven Gastehuis bied 'n ontspanne plaasatmosfeer en is in Groenvlei sowat 10 km buite Bloemfontein. Safe Hav...
The Dock is 21 km vanaf die Golden Gate Highlands National Park in Clarens geleë. Dit is 'n lieflike selfsorgvakans...
Ilanga Estate bied B&B-verblyf aan in Bloemfontein. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagp...
Bothastreet Guesthouse bied oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Bothav...
Woven Together is 'n bekoorlike woonstel in Bainsvlei, Bloemfontein en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Dit...
12 on York is 'n bekoorlike gastehuis en is teen Navil Hill in Bloemfontein geleë. Dit spog met 'n oorvloed voëllew...
Green Door Guest Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat in Parys geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek i...
Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en... Lees meer