- Bethlehem(57)
- Bethulie(17)
- Boshof(2)
- Bothaville(11)
- Brandfort(1)
- Bultfontein(1)
- Clarens(237)
- Clocolan(4)
- Deneysville(15)
- Edenburg(1)
- Fauresmith(3)
- Ficksburg(13)
- Fouriesburg(27)
- Frankfort(14)
- Harrismith(39)
- Heilbron(6)
- Hennenman(5)
- Hertzogville(1)
- Hoopstad(3)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Kestell(5)
- Kroonstad(47)
- Ladybrand(12)
- Lindley(1)
- Memel(3)
- Odendaalsrus(3)
- Oranjeville(8)
- Parys(119)
- Paul Roux(4)
- Petrus Steyn(1)
- Petrusburg(1)
- Philippolis(9)
- Phuthaditjhaba(3)
- Reddersburg(1)
- Reitz(9)
- Rosendal(28)
- Rouxville(5)
- Sasolburg(18)
- Senekal(6)
- Smithfield(13)
- Springfontein(1)
- Theunissen(4)
- Trompsburg(6)
- Tweeling(1)
- Tweespruit(1)
- Ventersburg(14)
- Viljoenskroon(4)
- Villiers(4)
- Virginia(3)
- Vrede(9)
- Warden(9)
- Wepener(1)
- Winburg(3)
- Zastron(15)
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vrystaat akkommodasie
1532 lekke plekke om te bly
Rosinasdal Gaste Plaas bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas, 14 km vanaf Fouriesburg en sowat 25 km...
Bankfontein is op 'n familie-plaas geleë ongeveer 39 km vanaf die dorp Philippolis en sowat 41 km vanaf Luckhoff. D...
Favour House nooi gaste uit om die rustigheid van die Oos-Vrystaat te beleef. Ons bied gerieflike verblyf in 2 smaa...
Oak of Grace is op die oewer van die Vaalrivier, en is 'n bekoorlike gastehuis wat 'n rustige wegbreek in die hartj...
A and R Guesthouse is in Bloemfontein geleë - 'n stad met 'n hele rits historiese, kulturele en natuurlike besiensw...
SANParks Highlands Mountain Retreat is in die Golden Gate Highlands Nasionale Park aan die voet van die Malutiberge...
Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en... Lees meer