- Bethlehem(57)
- Bethulie(17)
- Boshof(2)
- Bothaville(11)
- Brandfort(1)
- Bultfontein(1)
- Clarens(237)
- Clocolan(4)
- Deneysville(15)
- Edenburg(1)
- Fauresmith(3)
- Ficksburg(13)
- Fouriesburg(27)
- Frankfort(14)
- Harrismith(39)
- Heilbron(6)
- Hennenman(5)
- Hertzogville(1)
- Hoopstad(3)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Kestell(5)
- Kroonstad(47)
- Ladybrand(12)
- Lindley(1)
- Memel(3)
- Odendaalsrus(3)
- Oranjeville(8)
- Parys(119)
- Paul Roux(4)
- Petrus Steyn(1)
- Petrusburg(1)
- Philippolis(9)
- Phuthaditjhaba(3)
- Reddersburg(1)
- Reitz(9)
- Rosendal(28)
- Rouxville(5)
- Sasolburg(18)
- Senekal(6)
- Smithfield(13)
- Springfontein(1)
- Theunissen(4)
- Trompsburg(6)
- Tweeling(1)
- Tweespruit(1)
- Ventersburg(14)
- Viljoenskroon(4)
- Villiers(4)
- Virginia(3)
- Vrede(9)
- Warden(9)
- Wepener(1)
- Winburg(3)
- Zastron(15)
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vrystaat akkommodasie
1532 lekke plekke om te bly
Rooidam Farm Accommodation bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf op 'n plaas sowat 14 km buite Modderrivier. Dit i...
Edelweiss B&B is halfpad tussen Kaapstad en Gauteng en is naby die groot Gariepdam. Dit is ook net 5 km vanaf die N...
Sir Harry's Lodge bied verblyf in die ouwêreldse dorp Harrismith. Die dorp bied toegang tot die Drakensberge, Midla...
Interpro bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die Estoire, Bloemfontein. Di...
@ 16 Van Blommenstein is gerieflik geleë in Fichardt Park, een van die gewilde streke van Bloemfontein. Dit is makl...
Mont d'Or Clarens Unit 8 is 'n selfsorgkothuis oorkant die Mon't d'Or Hotel in Clarens. Dit is die ideale wegbreekp...
Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en... Lees meer