Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Vrystaat
4.3/5

Lees regte resensies van Vrystaat van 10906 geverifieerde gaste.

Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrystaat akkommodasie

1569 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense

Mariki Guesthouse

Selfsorg in Bloemfontein, BloemfonteinVrystaat
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Mariki Guesthouse is 'n selfsorggastehuis in die rustige woonbuurt Generaal De Wet in Bloemfontein. Dit bied 'n ont...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense

4 Paddocks

Selfsorg in Clarens,  ClarensVrystaat
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 6 mense

4 Paddocks

Selfsorg in Clarens, ClarensVrystaat
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 6 mense

4 Paddocks is in 'n veilige kompleks in Clarens geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Upper Room @ The Gallery is 'n pragtige oopplan-ateljeewoonstel wat sentraal in die noordelike voorstede van Dan Pi...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Skoonmaakdiens
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Toscana Estate is in die pragtige en stil Spitskop-area in Bloemfontein. Die landgoed bied 'n trou-venue, partytjie...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 10)

Memory Lane

Selfsorg in Deneysville, DeneysvilleVrystaat
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 10)

Memory Lane is 'n bekoorlike vakansiehuis in Deneysville, 'n klein dorpie op die oewer van die Vaaldam. Die huis is...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 10)

Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 4 mense

Little Lammas is op 'n plaas sowat 8 km vanaf Clarens naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede geleë en bied...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 4 mense

Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)

Anker Guesthouse

Gastehuis in Philippolis, PhilippolisVrystaat
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)

Anker Guesthouse is in Philippolis, 'n lieflike dorpie vir gaste wat uit die stad wil ontsnap. Geniet die stilte, n...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Bains Game Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n lodge wat in Bloemfontein geleë is. Dit is 'n wonderlike ops...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Skoonmaakdiens
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

The Aloes is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Bethulie met 'n uitsig oor die Hennie Steynbrug en die lieflik...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)

Angela's Lodge

Selfsorg in Gariepdam, GariepdamVrystaat
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Angela's Lodge in Gariepdam is ideaal vir diegene wat 'n paar ekstra dae in die Karoo en by die Gariepdam wil spand...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang