- Bethlehem(56)
- Bethulie(17)
- Boshof(2)
- Bothaville(12)
- Brandfort(1)
- Bultfontein(1)
- Clarens(237)
- Clocolan(4)
- Deneysville(15)
- Edenburg(1)
- Fauresmith(3)
- Ficksburg(13)
- Fouriesburg(27)
- Frankfort(13)
- Harrismith(39)
- Heilbron(6)
- Hennenman(5)
- Hertzogville(1)
- Hoopstad(3)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Kestell(5)
- Kroonstad(49)
- Ladybrand(12)
- Memel(3)
- Odendaalsrus(3)
- Oranjeville(8)
- Parys(118)
- Paul Roux(4)
- Petrus Steyn(1)
- Petrusburg(1)
- Philippolis(9)
- Phuthaditjhaba(3)
- Reddersburg(1)
- Reitz(9)
- Rosendal(28)
- Rouxville(4)
- Sasolburg(18)
- Senekal(6)
- Smithfield(14)
- Springfontein(1)
- Theunissen(4)
- Trompsburg(6)
- Tweeling(1)
- Tweespruit(1)
- Ventersburg(14)
- Viljoenskroon(4)
- Villiers(4)
- Virginia(3)
- Vrede(9)
- Warden(8)
- Wepener(1)
- Winburg(3)
- Zastron(14)
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vrystaat akkommodasie
1531 lekke plekke om te bly
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue is in die pragtige Oos-Vrystaat en word deur die pragtige Witteberge,...
Old Willow No.7 Houseboat Charters
Old Willow No.7 Houseboat Charters gee gaste die kans om op 'n huisboot op die Vaalrivier te slaap. Old Willow No.7...
Lekker Rus bied selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Dit is ideaal vir 'n ontspannende wegbreek vir 'n gesin o...
Retief Guest Farm bied pragtige oornagverblyf op 'n plaas net buite die prentjiemooi dorp, Kroonstad, en is ideaal ...
Speranza is 'n selfsorghuis in die hartjie van Parys in die Vrystaat en bied verblyf naby hoofroetes. Dit is sowat ...
Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en... Lees meer