- Bethlehem(57)
- Bethulie(17)
- Boshof(2)
- Bothaville(11)
- Brandfort(1)
- Bultfontein(1)
- Clarens(238)
- Clocolan(4)
- Deneysville(15)
- Edenburg(1)
- Fauresmith(3)
- Ficksburg(13)
- Fouriesburg(27)
- Frankfort(14)
- Harrismith(38)
- Heilbron(6)
- Hennenman(5)
- Hertzogville(1)
- Hoopstad(3)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Kestell(5)
- Kroonstad(47)
- Ladybrand(12)
- Lindley(1)
- Memel(3)
- Odendaalsrus(3)
- Oranjeville(8)
- Parys(119)
- Paul Roux(4)
- Petrus Steyn(1)
- Petrusburg(1)
- Philippolis(9)
- Phuthaditjhaba(3)
- Reddersburg(1)
- Reitz(9)
- Rosendal(27)
- Rouxville(4)
- Sasolburg(18)
- Senekal(6)
- Smithfield(13)
- Springfontein(1)
- Theunissen(4)
- Trompsburg(6)
- Tweeling(1)
- Tweespruit(1)
- Ventersburg(14)
- Viljoenskroon(4)
- Villiers(4)
- Virginia(3)
- Vrede(9)
- Warden(9)
- Wepener(1)
- Winburg(3)
- Zastron(15)
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vrystaat akkommodasie
1532 lekke plekke om te bly
La Casa Reyneke is 'n privaat selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel in Langenhovenpark in Bloemfontein gel...
The Spare Room Cottage is 'n oulike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Langenhovenpark,...
The Courtyard Guest House is in 'n moderne gebou wat sentraal geleë is en ideaal is vir gaste wat hul voertuig wil ...
Easy Inn Guesthouse is geleë in die lowerryke Doorn, 'n veilige, sentrale buurt wat net 2 minute se ry van Welkom a...
Vultures Lodge skuil aan die voet van die Aasvoëlberg in die Suid-Vrystaatse dorpie, Zastron. Die lodge bied 'n sti...
Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en... Lees meer