- Bethlehem(57)
- Bethulie(17)
- Boshof(2)
- Bothaville(12)
- Brandfort(1)
- Bultfontein(1)
- Clarens(240)
- Clocolan(4)
- Deneysville(15)
- Edenburg(1)
- Fauresmith(3)
- Ficksburg(13)
- Fouriesburg(27)
- Frankfort(13)
- Harrismith(39)
- Heilbron(6)
- Hennenman(5)
- Hertzogville(1)
- Hoopstad(3)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Kestell(5)
- Kroonstad(48)
- Ladybrand(11)
- Memel(3)
- Odendaalsrus(3)
- Oranjeville(8)
- Parys(119)
- Paul Roux(4)
- Petrus Steyn(1)
- Petrusburg(1)
- Philippolis(9)
- Phuthaditjhaba(3)
- Reddersburg(1)
- Reitz(10)
- Rosendal(30)
- Rouxville(4)
- Sasolburg(18)
- Senekal(6)
- Smithfield(13)
- Springfontein(1)
- Theunissen(5)
- Trompsburg(6)
- Tweeling(1)
- Tweespruit(1)
- Ventersburg(14)
- Viljoenskroon(4)
- Villiers(4)
- Virginia(3)
- Vrede(9)
- Warden(8)
- Wepener(1)
- Winburg(3)
- Zastron(14)
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vrystaat akkommodasie
1543 lekke plekke om te bly
Lady Smith Cottages is in Dan Pienaar, Bloemfontein, geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie verb...
Goedheid en Guns is 'n lieflike selfsorghuis in die hartjie van Rosendal. Dit is ideaal vir 'n naweek weg, aangesie...
Bethulie Manor is in Bethulie, 'n dorpie in die suidelike Vrystaat, tussen die Vrystaatse koppies geleë. Die dorp i...
Cloud Shadow Cottages bied verblyf in Clarens. Dié gastehuis is net 'n entjie se stap vanaf die middedorp. Daar is...
Angels View is 'n bekoorlike huis in die hartjie van Clarens, bekend as die "Juweel van die Oos-Vrystaat." Dit bied...
Lavender Hill Country Estate is net 5 minute se ry vanaf Bethlehem op pad na Harrismith en Clarens. Aangesien die p...
Wesselsbron Lodge
Wesselsbron Lodge bied gerieflike verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Die lodge is in Wessel...
Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en... Lees meer