- Bethlehem(57)
- Bethulie(17)
- Boshof(2)
- Bothaville(12)
- Brandfort(1)
- Bultfontein(1)
- Clarens(239)
- Clocolan(4)
- Deneysville(15)
- Edenburg(1)
- Fauresmith(3)
- Ficksburg(13)
- Fouriesburg(41)
- Frankfort(13)
- Harrismith(39)
- Heilbron(6)
- Hennenman(5)
- Hertzogville(1)
- Hoopstad(3)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Kestell(5)
- Kroonstad(48)
- Ladybrand(11)
- Memel(3)
- Odendaalsrus(3)
- Oranjeville(8)
- Parys(119)
- Paul Roux(4)
- Petrus Steyn(1)
- Petrusburg(1)
- Philippolis(9)
- Phuthaditjhaba(3)
- Reddersburg(1)
- Reitz(10)
- Rosendal(30)
- Rouxville(4)
- Sasolburg(18)
- Senekal(6)
- Smithfield(13)
- Springfontein(1)
- Theunissen(5)
- Trompsburg(6)
- Tweeling(1)
- Tweespruit(1)
- Ventersburg(14)
- Viljoenskroon(4)
- Villiers(4)
- Virginia(3)
- Vrede(9)
- Warden(8)
- Wepener(1)
- Winburg(3)
- Zastron(14)
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vrystaat akkommodasie
1548 lekke plekke om te bly
Lemon & Lime Guesthouse, geleë in 'n skilderagtige, boomryke straat in die rustige woonbuurt Park West, bied 'n luu...
Like a Rock is pragtig en gerieflik geleë. Dit bied gerieflike verblyf vir altesaam 11 mense wat deel en elke kamer...
Platteland Clarens Huis bied selfsorgverblyf in Clarens, 'n klein dorpie aan die voorheuwels van die Malutiberge in...
Villa Bell bied verblyf in Senekal. Dit het 'n uitsig oor Senekal se gholf- en rolbalklub en bied 'n wegbreek van d...
Tuscan Rose is omring deur pragtige tuine wat 'n rustige atmosfeer skep. Die klassieke argitektuur vorm die basis v...
Relekane Guesthouse is in die voorstad Ehrlich Park in Bloemfontein geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisig...
Sleepover Lodge bied gehalte-verblyf in Pellisier, Bloemfontein. Die lodge is ideaal geleë vir sakereisigers, gesin...
Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en... Lees meer