- Bethlehem(57)
- Bethulie(17)
- Boshof(2)
- Bothaville(11)
- Brandfort(1)
- Bultfontein(1)
- Clarens(238)
- Clocolan(4)
- Deneysville(15)
- Edenburg(1)
- Fauresmith(3)
- Ficksburg(13)
- Fouriesburg(27)
- Frankfort(14)
- Harrismith(38)
- Heilbron(6)
- Hennenman(5)
- Hertzogville(1)
- Hoopstad(3)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Kestell(5)
- Kroonstad(47)
- Ladybrand(12)
- Lindley(1)
- Memel(3)
- Odendaalsrus(3)
- Oranjeville(8)
- Parys(119)
- Paul Roux(4)
- Petrus Steyn(1)
- Petrusburg(1)
- Philippolis(9)
- Phuthaditjhaba(3)
- Reddersburg(1)
- Reitz(9)
- Rosendal(27)
- Rouxville(4)
- Sasolburg(18)
- Senekal(6)
- Smithfield(13)
- Springfontein(1)
- Theunissen(4)
- Trompsburg(6)
- Tweeling(1)
- Tweespruit(1)
- Ventersburg(14)
- Viljoenskroon(4)
- Villiers(4)
- Virginia(3)
- Vrede(9)
- Warden(9)
- Wepener(1)
- Winburg(3)
- Zastron(15)
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vrystaat akkommodasie
1531 lekke plekke om te bly
Luyana Guesthouse bied gerieflike verblyf in die dorpie Kroonstad. Die gastehuis is naby die middedorp met winkels,...
Serapeng bied selfsorgverblyf met panoramiese uitsigte op die omliggende berge in Clarens, Vrystaat. Hierdie eenhed...
Tiny Trout Eco Chalet is 'n pragtige wegbreekplek vir 2 in Rooderand, die oudste meteorietimpakgebied ter wêreld. H...
The Mustard Seed Guesthouse bied 'n rustige wegbreek van die stadsgejaag. Dit is in die rustige omgewing op 'n klei...
Monti-Bello Guest House is 'n rustige gastehuis in die dorp Heilbron in die Vrystaat. Die dorp is ideaal vir 'n ont...
Green Olive Residences is in Bethlehem, 'n groot dorp op die N5-hoofweg in die Vrystaat, in 'n stil buurt genaamd E...
Buffalo Hills Private Game Reserve is 'n versteekte juweel in die Drakensberge se hoëveld, naby die Sterkfonteindam...
Roes-se-moes is in Kestell geleë en is net 'n entjie van die hoofweg tussen Bloemfontein en Durban af. Ons bied ger...
Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en... Lees meer