Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 10906 resensies.
"Clarens is a beautiful town, there's lots to do especially if you're an activity type of traveller! I enjoyed our stay and still feel we didn't quite get a lot done since we only went for a weekend, but I would recommend it to anyone, anytime!"
"Ons was daar vir 'n kursus, nie tyd gehad vir kuier nie, wat ek wel kan sê is dat daardie deel van Bloem baie vuil is."
"Oulikste dorpie met soveel om te doen! Parys sal altyd 'n go-to-bestemming vir ons wees!"
"Lieflike dorpie, heerlike kos om van te kies by verskeie restaurante en hope besienswaardighede."
"Oofnagverblyf is veels te min om reg te laat geskied aan die pragtige dorpie en omgewing. Ons gaan beslis terug!"
"Slegs 30 km vanaf Clarens, en tussen pragtige natuurskoon en stapmoontlikheide - maar soveel meer betaalbaar as Clarens!"
"My fourth visit in 7 years - just cant get enough of the area and people. Such a wonderful place."
"Mooi ligging met interessante toeristebestemming. Nie te ver van Parys af nie en kan lekker van winkel tot winkel loop. Baie lekker en interessante restaurante ook om van te kies."
"Ontsnapping van die gejaag, rus vir die siel! Genieting van ouwêrelde gasvryheid."
"Daar was minder oorspronklike kuns as wat ek verwag het, en heelwat prulwerk. Golden Gate park werd om te besoek."
"Parys is 'n mooi dorp langs die Vaalrivier met volop eetplekke van stylvol tot kitskos. Die winkels van groot tot klein bied van meer moderne huisversierings tot die pragtigste oudhede. Jy kan deur die winkels drentel of 'n piekniek langs die rivier geniet. Parys is beslis 'n juweel wat almal ten minste een keer moet besoek, want vele verrassings wag op jou."