Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 10906 resensies.

Brandwag, Vrystaat

Rhino Guest House

"Naby alles wat besienswaardig is."

Waverley, Vrystaat

Adeo + Conferences

"Pragtig en boomryk!"

Parys, Vrystaat

142 Vaal de Grace

"Wonderlike plekkie, die stilte en rustigheid is hemels."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Het wel gedink die dorp is nogal netjies en skoon."

Ventersburg, Vrystaat

At Home Guesthouse

"Ventersburg is 'n deurgangsroete vir reisigers op pad na 'n bestemming verder in die land. Gerieflik geleë op die N1-roete."

Ladybrand, Vrystaat

Ladybrand Guest House

"In die pragtige Oos-Vrystaat."

Oranjeville, Vrystaat

Vaaldam @ Sgt Pepper's

"Oranjeville se mense het my verbaas. Hul was vriendelik en gee 'n besonderse kleur aan 'n vakansie. Die dorp het pragtige nostalgiese winkeltjies waarin 'n mens kan verdwaal. Ons sal weer hierdie dorp besoek."

Trompsburg, Vrystaat

Memory Ranch

"Bietjie van die N1 af, maar 'n mooi plattelandse dorpie."

Bayswater, Vrystaat

Shalom

"Dit is 'n netjiese uitbreiding."

Langenhovenpark, Vrystaat

Melsetter's Guesthouse

"Goed geleë en naby alles in Bloemfontein."

Westdene, Vrystaat

Touching Senses Garden Cottages

"It is a nice area close to the city, you have everything at a closest range. "

Parys, Vrystaat

A Mountain View Country Estate

"Goeie eetplekke en waarde vir geld."

Harrismith, Vrystaat

Kruisvley Retreat

"Die dorpie is baie rustig, goeie plek om te ontspan. Plekke soos Platberg bied ook ekstra besienswaardighede."

Park West, Vrystaat

@ Greys Guesthouse

"Baie sentraal - naby winkels en rugby-stadion."

Parys, Vrystaat

Roamers Rest

"In Parys is heelwat eetplekke en oudhede te koop. Daar is genoeg kettingwinkels en plekke om te besoek as jy navraag doen. Ons vind die mense vriendelik."

Clarens, Vrystaat

De Zoete Inval

"Clarens Xtreme provided an excellent River Rafting day and the town is beautiful."

Fichardt Park, Vrystaat

Komweer

"Dit is slegs 'n woonbuurt as deel van Bloem en nie noodwendig 'n toeristebestemming nie."

Fichardt Park, Vrystaat

Komweer

"Sentraal geleë, 5 km vanaf die middestad. Stil en rustige area. "

Kroonstad, Vrystaat

Riverstay

"Baie vriendelike dorp en behulpsaam."

Rouxville, Vrystaat

Tinkerbell

"Rouxville is 'n baie klein dorpie en goeie oornagbestemming."

Naudeville, Vrystaat

Villa Siesta Guesthouse

"Eiendomme in die woongebied is beslis modern en goed in stand gehou. Dit kom voor as veilige area."

Rosendal, Vrystaat

Beesbos

"Perfek vir ‘n wegbreek van die besige stad. Kom voorbereid met jou eie groceries en maak seker jou tenk is vol aangesien die petrolstasie nie oor naweke oop is nie. "

Harrismith, Vrystaat

Platberg Harrismith Backpackers

"Harrismith is such a good place and amazing."

Harrismith, Vrystaat

Reis n Rus

"Altyd lekker in die dorp. En Legends, 'n lekker plek vir 'n goeie steak, 'n koue bier en vriendelike geselskap."

Clarens, Vrystaat

Stay! In Clarens

"As jy nog nie in Clarens was nie gaan en beleef die gasvryheid van die drop en sy mense."

Dan Pienaar, Vrystaat

Emmaus

"Baie sentraal, netjiese en veilige omgewing!"

Clarens, Vrystaat

Collett House

"Clarens is a very nice place."

Blad
Blad 201 - Wys 6001 tot 6030
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang